SKATKISBOEKE - TREASURE CHEST BOOKS

(Herinneringe van ou boeke is 'n skat om te geniet - Memories of old books is a treasure to enjoy)

JEF VAN STADEN - PRONK BOEKE

Op hul reis deur die ruim was hulle slegs vir ’n kort oomblik in aanraking met die vriendelike man van Venus, maar vir die twee aardbewoners was dit ’n ondervinding wat hulle nooit weer sou kon vergeet nie.
En intussen wag daar op aarde ’n ontstelde jong vrou in vertwyfeling op hul terugkeer, want sy het steeds dieper weggesink in die genadelose greep van ’n skurkebende wat bereid is om die gees van die mens te verslaaf vir hul eie stoflike gewin.

 

1. Die man van Venus - Jef van Staden (1961)
1. Die man van Venus - Jef van Staden (1961)

Copyright © 2022 by Pieter Haasbroek. All rights reserved.
Last updated: 4 Oktober 2022